Skip to product information
1 of 1

Booksite Afrika

Dwelm Slagoffer by Joanne Joseph (Afrikaaans)

Dwelm Slagoffer by Joanne Joseph (Afrikaaans)

Regular price MRP. 195.00
Regular price Sale price MRP. 195.00
Sale Sold out
Dwelm Slagoffer

Die Thaise owerhede steur hulle min aan haar pleidooie van onskuld, en lÌÎ_ÌÎ? haar die doodsvonnis op. Na appÌÎ_ÌÎ?l word dit verminder na lewenslange tronkstraf in Bangkok se berugte Lard Yao.

Swanger, vreesbevange, desperaat en alleen begin Goosen se reis van sestien jaar agter tralies. Drie jaar later word sy gedwing om afskeid te neem van haar geliefde dogtertjie. Goosen se verhaal vertel van die vreugde en verlies van moederskap in aanhouding, depressie weens langtermyn-aanhouding en die gedwonge skeiding van geliefdes, en haar terugkeer in 2010 na 'n Suid-Afrika wat sy byna nie herken nie.

About the Author
Joanne Josephis in Durban gebore, en na vyftien jaar as TV-nuusleser is sy --bekende gesig vir Suid-Afrikaanse kykers. In haar huidige rol as middagnuus-aanbieder op eNCA se 24-uur nuuskanaal voer Joanne gereeld onderhoude met profiel-mense, en hou sy kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge op die nasionale en internasionale nuusfront. Sy is passievol daaroor om die menslike invalshoek agter die feite en statistiek van -- storie te vind, en die buitengewone verhale van gewone vroue interesseer haar. Joanne het -- meestersgraad in letterkunde van Wits. Hierdie is haar eerste boek.

 

Author Joanne Joseph with Larissa Focke
ISBN 9781920601249
Format Paperback
Pages 217p.

View full details