{"product_id":"sterre-op-die-duine","title":"Sterre Op Die Duine (Afrikaans)","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDescription: \u003c\/span\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eEendag was daar 'n klomp helderkleurige sterre wat baas gespeel het oor 'n gedeelte van die hemelruim. Hulle het gedink dat hulle beter is as die wit sterre en het snags luidekeels gespog. Die wit sterre kon dit uiteindelik nie meer verduur nie. War het met die kleurvolle sterre gebeur toe hulle gedwing is om die hemelruim te verlaat en hulle op die droë sand op aarde geval het?\u003c\/em\u003e","brand":"New Africa Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39308231475285,"sku":"9781919876818","price":20.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0105\/0053\/8453\/products\/preview.mlbg-531-g190.1.front.1919876812.jpg?v=1617198551","url":"https:\/\/vikas-test.myshopify.com\/products\/sterre-op-die-duine","provider":"Vikas Test","version":"1.0","type":"link"}