{"product_id":"losons-uit","title":"Losons uit! by Martie Preller (Afrikaans, hardcover)","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDiep, diep in 'n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats. Op 'n dag kom 'n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het 'n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie ... Los ons uit! is die derde boek in die immer gewilde Babalela-reeks, waarvan daar reeds meer as 40 000 boeke verkoop is!\u003c\/span\u003e","brand":"used","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39308069208149,"sku":"9780799345063","price":90.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0105\/0053\/8453\/products\/preview.kcck-970-g530.1.front.0799345067.jpg?v=1617195209","url":"https:\/\/vikas-test.myshopify.com\/products\/losons-uit","provider":"Vikas Test","version":"1.0","type":"link"}